- Title
- Hierdie keer gaan nie maklik wees nie
- Creator
- Visser, Deon Claudius
- ThesisAdvisor
- Wessels, Paul
- Subject
- Creative writing (Higher education) -- South Africa
- Subject
- Diaries -- Authorship
- Subject
- Short stories, Afrikaans -- 21st century
- Subject
- Afrikaans fiction -- 21st century
- Subject
- Afrikaans fiction -- History and criticism
- Date
- 2021-04
- Type
- thesis
- Type
- text
- Type
- Masters
- Type
- MA
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/178317
- Identifier
- vital:42929
- Description
- My tesis bestaan uit twee versamelings van prosa wat verwant en in noue verband met mekaar tree. Die prosa is fragmentaries en kort maar verbind met ‟n oorkoepelende storie wat in beide Afrikaans en Engels voorgelê word. Die Afrikaanse deel van my tesis ondersoek die verlede, en die Engels die toekoms. My algemene bron van inspirasie vir die struktuur en voorlegging van die tesis word verkry vanaf die klassieke raamverteller konvensie soos gebruik in One Thousand and One Nights, hierdie konvensie maak gebruik van raamfragmente wat binne ‟n groter geheel gevind kan word. Dit is juis hierdie komplekse struktuur wat dit moontlik maak om tyd, hede en verlede asook die toekoms, te kan ondersoek en uit te beeld. Verder maak dit dit ook moontlik om gekoppelde herinneringe, gedagteneigings, en fantasieverhale te kan gebruik as die dryfkrag van die oorkoepelende storie. Met betrekking tot kontemporêre fiksie vind ek die meeste aanklank en invloed by Sandra Cisneros se boek House on Mango Street. Ek het by hierdie verhaal geleer hoe om vignette en kortverhale onafhanklik maar met ‟n motief-verbinding aan mekaar te koppel. Tematies gesproke handel my tesis oor herinneringe, nostalgie, familieverhoudings, die dood asook afsluiting en aanbeweging. In terme van hierdie temas vind ek dat Nathan Trantraal se Chokers en Survivors, en Noudat Slapende Honde deur Ronelda S. Kamfer my die meeste insae gee oor die verhouding tussen Afrikaans en Engels in die literatuur. Verder is Loftus Marais se taalgebruik en die vermenging van taal in Staan in die Algemeen Nader aan Vensters ook insiggewend.
- Description
- Thesis (MA) -- Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures, 2021
- Format
- computer, online resource, application/pdf, 1 online resource (155 pages), pdf
- Publisher
- Rhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures
- Language
- Afrikaans
- Rights
- Visser, Deon Claudius
- Rights
- All Rights Reserved
- Hits: 11972
- Visitors: 13929
- Downloads: 2515
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCE1 | VISSER-MA-TR21-131.pdf | 1 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |