'n Ondersoek na aspekte van die verhouding tussen betrokkenheid en universaliteit in die literatuur
- Authors: Weideman, George, 1947-2008
- Date: 1982
- Subjects: Politics and literature Comparative literature
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Doctoral , PhD
- Identifier: vital:3604 , http://hdl.handle.net/10962/d1003723
- Description: Voorwoord: In die loop van hierdie studie word dit op enkele plekke duidelik gestel dat die littérature engagée nie beperk is tot die engere "politiek" nie, en dat 'n teks met 'n religieuse tema of 'n teks waarin maatskaplike wantoestande aan die lig gebring word, ook engagé kan wees. Die politiek laat hom egter as magsfaktor oor so 'n wye gebied geld dat nuanserings nie altyd moontlik is nie; 'n teks met 'n oorwegend "religieuse tema" kan politieke implikasies hê. Dit bring verder mee dat selfs 'n teks of 'n bundel waarin géén politieke verwysing voorkom nie, na 'n polities-gemotiveerde keuse teruggevoer word. Die kern van die saak is dat 'n teks tot hierdie subgenre gereken kan word slegs wanneer dit minder of meer uitdruklik kontesteer, of die klimaat skep vir kontestering, wat meebring dat 'n imperatief tot verandering in die teks aanwesig moet wees. Hierdie appél tot verandering rig hom in die beduidendste werke van die genre verbý die partypolitiek, rig hom tot die mens wat (met of sonder sy keuse) onderhewig is aan politieke gebeure. Kontestering (verset) impl iseer ook meebelewing, solidariteit en vereenselwiging. Dit is die oogmerk van hierdie studie om na te gaan hoe aspekte van hierdie vereenselwiging die engagement en die universele waarheid as temamoment en selfs as struktuurfaktor in homself kan verenig. Vanweë die omvang van die teoretiese inset van die studie word tekste in hoofsaak eksemplaries gebruik - déégliker struktulrele analises waarin die estetiese steeds sáám met die die maatskaplik-etiese dimensie ondersoek word, verg 'n afsonderlike studie.
- Full Text:
- Date Issued: 1982

Hugo Raes : de roman als montage : een struktuuranalyse van De vadsige koningen, Een faun met kille horentjes en, Het smarán, het vikka, de ronko en al de andere kleuren van de geschiedenis
- Authors: Renders, L E M M E
- Date: 1981
- Subjects: Raes, Hugo -- Criticism and interpretation Raes, Hugo -- De vadsige koningen Raes, Hugo -- Een faun met kille horentjes Raes, Hugo -- Het smarán, het vikka, de ronko en al de andere kleuren van de geschiedenis Dutch fiction -- 20th century -- History and criticism
- Language: English
- Type: Thesis , Doctoral , PhD
- Identifier: vital:3623 , http://hdl.handle.net/10962/d1007493
- Description: De analyse van het individuele literaire werk zal steeds het begin- en eindpunt moeten zijn van de literatuurstudie in welke gedaante dan ook: "Dit neemt echter niet weg dat het begin en einde, het alfa en omega van de literaire bedrijvigheid, het literair kunstwerk als zodanig, de literaire intentie, functie en efficientie de literair, literairesthetisch, te actualiseren en te valoriseren tekst is ... " (Rutten, 1973, p.144). Juist deze vorm van onderzoek lijkt op het ogenblik soms weI eens verloren te raken tussen de veelheid van literaire theorieen die overal opgang maken. De beoefenaars van de literaire kritiek lijken dikwijls meer begaan met het opbouwen en afbreken van theorieen dan met het literaire werk zelf. Sinds W. Bloks studie Verhaal en lezer in 1960 voor het eerst het licht zag, mag er dan op het gebied van de literatuurwetenschap in de Nederlanden en daarbuiten heel wat veranderd zijn, maar zijn uitspraak: " ... dat de romantheorie op het ogenblik het meest gebaat is met analyses van afzonderlijke werken" (1969, p.9) heeft zeker nog niets aan geldigheid ingeboet.
- Full Text:
- Date Issued: 1981

- «
- ‹
- 1
- ›
- »