Aspekte van die prosa van André P Brink met spesifieke verwysing na Sandkastele (1995)
- Authors: Vermeulen, Liezel
- Date: 2003
- Subjects: Brink, André P (André Philippus), 1935-2015 -- Sandkastele Brink, André P (André Philippus), 1935-2015
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3605 , http://hdl.handle.net/10962/d1003809
- Description: Hierdie studie ondersoek aspekte van die prosa-oeuvre van die Suid-Afrikaanse outeur André P. Brink, met spesifieke verwysing na sy eerste post-apartheid roman Sandkastele (1995). Hierdie teks se feministiese hersiening van en alternatief tot die manlikgedomineerde en -gedokumenteerde amptelike geskiedenis van Suider-Afrika staan sentraal in die postmodernistiese, postkoloniale fase waarin die Brink prosa-oeuvre die verlede heroorweeg. Die pre-koloniale en koloniale verlede van die landstreek word herkaart deur die vertelling van stories van vroue van die verlede in 'n unieke vertelsituasie wat 'n her-verbeelde, tekstuele vrouegeskiedenis registreer. Die konsep "reimagination" wat ontwikkel in Brink se kritiese en literêr-teoretiese werke vanaf die publikasie van die essay "Imagining the real" in Mapmakers (1983) en Elleke Boehmer se konseptualisering van die tekstuele gevolge van dekolonisasie (1995) word ontgin. Spore van die magiese realisme, die postkolonialisme, die poststrukturalistiese postmodernisme en leeswyses en denkrigtings wat in die feminisme en genderstudies aandag geniet, word in Sandkastele se vertelling, narratiewe figure en ruimte ondersoek. Hierdie leesstrategie akkommodeer die Brink-oeuvre se voortdurende heroorweging en ontdekking van nuwe tekstuele moontlikhede, 'n proses wat gekenmerk word deur 'n reeks tematiese of konseptuele ontwikkelinge en die uit-en deurwerk van belangstellings van vorige Brinktekste. ABSTRACT: This study investigates aspects of the prose oeuvre of the South African author André P. Brink, with specific reference to his first post-apartheid novel Imaginings of Sand (1995). The feminist revisioning of the text as an alternative to the male-dominated and -documented official history of Southern Africa is central to the postmodernist, postcolonial phase of the Brink oeuvre in which the past is reconsidered. The pre-colonial and colonial past of the country is remapped through the stories of women of the past in a narrative construction which registers a re-imagined textual women's history. The concept "reimagination" which develops in Brink's critical and literary theoretical works from the publication of the essay "Imagining the real" in Mapmakers (1983) and Elleke Boehmer's conceptualisation of the textual effects of decolonisation (1995) is utilised. Traces of the magical realism, postcolonialism, poststructuralist postmodernism and approaches which are explored in feminism and gender studies are explored in Sandkastele's narrative construction, characters and space. This reading strategy accommodates the Brink oeuvre's continual re-evaluation and uncovering of new textual possibilities, a process that is characterised by a series of thematic or conceptual developments and the deployment of themes from previous Brink prose texts.
- Full Text:
- Date Issued: 2003

Narratiewe strategieë by die ondersoek van die verlede in twee romans, naamlik Lijken op liefde (1997) deur Astrid H. Roemer en Duiwelskloof (1998) deur André P. Brink
- Authors: Potgieter, Maretha
- Date: 2002
- Subjects: Roemer, Astrid. Lijken op liefde , Brink, André Philippus, 1935- Duiwelskloof
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3578 , http://hdl.handle.net/10962/d1002151 , Roemer, Astrid. Lijken op liefde , Brink, André Philippus, 1935- Duiwelskloof
- Description: This study investigates some of the narrative strategies used by two novels, namely Lijken op Liefde (1997) by the Surinam born author Astrid H. Roemer and Duiwelskloof (1998) by the South African André P. Brink, in their exploration of and dialogue with traumatic pasts. Both texts are written within so-called postcolonial time frames, delve into the personal and collective past and attempt to provide a corrective on knowledges that used to be deemed not useful, unimportant or have been forgotten by official historiography. The theoretical base of the study is an eclectic mixture of both postcolonial and postmodern theories, throwing light on the strategies employed by these novels in order to understand, problematise and creatively exploit the past. , Hierdie studie kyk na sommige van die narratiewe strategieë binne twee romans, naamlik Lijken op Liefde (1997) deur die Surinaams-gebore outeur Astrid H. Roemer en Duiwelskloof (1998) deur die Suid-Afrikaner André P. Brink, in hulle ondersoek na en dialoog met die traumatiese verlede. Beide tekste is geskryf binne sogenaamde postkoloniale tydvakke, delf in die persoonlike en kollektiewe verlede, en verskaf ’n korrektief op die dinge wat as onbruikbaar of onbelangrik beskou is, of vergete geraak het binne die offisiële historiografie. Die teoretiese basis van die studie is ’n eklektiese mengsel van beide postkoloniale en postmoderne teorieë wat lig werp op die strategieë wat hierdie tekste gebruik om die verlede te verstaan, te problematiseer en kreatief te ontgin.
- Full Text:
- Date Issued: 2002

Postmodernistiese vertelstrategieë in Nag van die clown van Abraham H. de Vries
- Authors: Van Heerden, Etienne, 1954-
- Date: 1996
- Subjects: De Vries, Abraham H. -- Criticism and interpretation De Vries, Abraham H. -- Nag van die clown Afrikaans fiction -- History and criticism Postmodernism (Literature) Postmodernism (Literature) -- South Africa
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Doctoral , PhD
- Identifier: vital:3595 , http://hdl.handle.net/10962/d1002170
- Description: This thesis locates Abraham H. de Vries's Nag van ale Clown witbin the self-conscious South African socio-literary climate of the eighties and analyses postmodernist narrative strategies in five stories. Surveying the debate on postmodernism, this study describes postmodernism as a nomadic, inherently contradictory and mutually informing palimpsest of texts and views the De Vries text as a problematized inscribing of subjectivity into history. , Hierdie proefskrif situeer Nag van die Clown (1989) van Abraham H. de Vries binne die selfbewuste sosioliterere klimaat van die Suid-Afrika van die dekade tagtig en ontleed postmodernistiese vertelstrategiee in vyf verhale uit die bundel. Die studie bied 'n oorsig oor die debat rondom die postmodernisme as nomadiese, weersprekende en wedersyds voedende palimpses tekste en beskou die De Vries-teks as 'n problematiserende inskryf van subjektiwiteit in die geskiedenis.
- Full Text:
- Date Issued: 1996

- «
- ‹
- 1
- ›
- »