Lady Die
- Authors: Jephtas, Veronique Bianca
- Date: 2023-10-13
- Subjects: Creative writing (Higher education) South Africa , Kaaps , Books Reviews , South African fiction 21st century , Diaries Authorship
- Language: Afrikaans
- Type: Academic theses , Master's theses , text
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/424928 , vital:72194
- Description: My tesis is geskryf in Kaaps en incorporate veskillende streeksvariante vannie taal. Die gedigte is hoofsaaklik innie dialek en ytie perspektief vannie spreker, Pamela geskryf. Tematies issie fokus die seksualiteit ennie inner workings vanne jong, bruinvrou wat haa feminine power probee assert in ’n patriarchal en invasive wêreld. Die bundel illustreer hierdie constant shifting power dynamics dee Pamela en haa vier boyfriends se vehoudings te examine. Wat vorm betref gebryk ek aspekte vannie zuihitsu, spesifiek die free movement tussen genre en styles: veskillende dele vannie bundel is geskryf as prose, poetry en kort, losstaande gedagtes. Ek kies die skryfstyl wattie narrative van oomblik tot oomblik die beste onnersteun, en beperk nie myself tot een consistent vorm nie ––oek kenmerkend van zuihitsu. Literêre invloede virrie teks is The Pillow Book dee Makura no Sōshi. Meer kontemporêre invloede is Kathy Acker, Marie Calloway, Nathan Trantraal en Ronelda S. Kamfer. Acker virrie manier wat sy identiteit illustreer, amper soese collage constructed yt seemingly unrelated stukkies teks en experiences; Calloway vi haa detached en unromanticised skrywe oo sex en vehoudings; Trantraal en Kamfer virrie manier waarop hulle universal stories vetel in ’n taal wat tightly bound is aan ’n baie spesifieke geography. , Thesis (MA) -- Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures, 2023
- Full Text:
- Date Issued: 2023-10-13

Aloe
- Authors: Sauls, Aloysius Albeus
- Date: 2021-10-29
- Subjects: Creative writing (Higher education) South Africa , Nama language , Nama poetry 21st century , Lyric poetry 21st century , Diaries Authorship , Lyric poetry History and criticism , Fiction History and criticism
- Language: English
- Type: Master's theses , text
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/190673 , vital:45017
- Description: My thesis, ‘Aloe’, isse poetry collection, wat focus op modern Khoekhoegowab. Die opgittiekkinne wēke van my Ancestry se mēnse van mēnse, |xam-poets: Diä!kwain, Kweiten-ta-ǁken, |a!kúnta, |Hanǂkass’o, en oek ǁKabbo, deērie Dytse filoloog, Wilhelm Bleek, dien asse guide, moerrie vēse gisoak in combinations van Ancient Indigenous, en modern Goema-klangke. Die purpose vannie collection is ommie use van Khoekhoegowab innie Afrikaans literature asse integral component te view, ennie iets foreign nie, diessèlle way wat Arabic, Indonesian, Malay en Dutch languages, die culture ennie language gishape en givorrim-it. Deēl vannie skryf-style wat ek employ in my thesis isse fusion vannie lyric poetry van Linton Kwesi Johnson, Gill Scott Heron ennie praāt-poems van Peter Snyders, oa. Music, assie primal connection toerrie past, speēlle central rōl in my wēk asse 21st-century Indigenous writer. Die thesis reference die works van veteran cultural en linguistic aātisse en lyrical poets; in echoes van marginalised en displaced creatives soes Tinariwen, wattie stōrie vannie Tuareg vocalise in woōdt en klang, ennie Chamorro poet, Craig Santos Perez van Guam, innie Western Pacific Ocean, wierrie indigenizing mandate se vlag lat wappe, bínne innie gisig vannie American presence daā. , Thesis (MA) -- Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures, 2021
- Full Text:
- Date Issued: 2021-10-29

- «
- ‹
- 1
- ›
- »