Die ontwikkeling van 'n plattelandse tak van die ACVV 1900-1996
- Authors: du Plessis, Alette Marjorie
- Date: 1997
- Subjects: Afrikaanse Christelike Vrouevereniging -- History , Charities -- South Africa -- Eastern Cape -- Cradock -- History , Afrikaners -- South Africa -- Eastern Cape -- Cradock -- Charities -- History
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MSocSc
- Identifier: vital:694 , http://hdl.handle.net/10962/d1006387 , Afrikaanse Christelike Vrouevereniging -- History , Charities -- South Africa -- Eastern Cape -- Cradock -- History , Afrikaners -- South Africa -- Eastern Cape -- Cradock -- Charities -- History
- Description: Die ACVV is een van die oudste gesinsorgorganisasies in Suid-Afrika en die oudste vrou-welsynsvereniging. Die organisasie is in 1904 gestig, maar dit word bewys dat dit in werklikheid ouer is. Die ontstaan is die gevolg van noodlenigingswerk wat in sovele Kaaplandse dorpe en stede aangepak is deur die Afrikaanse vroue om sover moontlik die smarte van die Anglo-Boere-oorlog te verlig. Dit was veral in die jare 1900 en 1902 toe plaaslike komitees in verskeie dorpe gestig is om eetware, klere en leesstof aan die krygsgevangenes in die kamp te stuur en later aan die vroue in konsentrasiekampe. Hieruit kan afgelei word dat die organisasie ontstaan het met oorlewing as oogmerk. Toe die oorlog verby is, het die begeerte posgevat om van hierdie komitees iets blywends te maak. Lambrechts en Theron (1959:31) bepaal dat daar drie tydperke onderskei word by die nagaan van die werksaamhede van die ACVV. In die bestudering van die plaaslike omstandighede word die stelling as waar bewys, maar word die tydperke aangepas om die situasie in 'n wyer spektrum waar te neem. Die eerste tydperk word hoofsaaklik gekenmerk deur die groei van die vereniging en die reelings wat getref is vir die doeltreffende organisasie van die werk wat verrig is deur vrywillige werkers. Die tweede tydperk val saam met 'n algehele nuwe benadering teenoor welsynswerk wat gevloei het uit die vermeerderde kennis en studie van Sosiale Wetenskappe en die vraagstuk van verarming in Suid-Afrika na die jare van droogte en depressie. 'n Derde tydperk is geëidentifiseer waarin die land tred gehou het met die wereldtendens waarin die staat 'n groter aandeel in welsynsdienste begin neem het. 'n Toenemende toepassing van die beleid van staatshulp aan partikuliere organisasies is 'n erkenning van staatsweë dat daar bepaalde take is wat beter deur hierdie organisasies vervul kan word. Dit het ACW-takke in staat gestel om maatskaplike werkers aan te stel in gesubsidieerde poste. Die ACVV se dienste het gedurig ontwikkeling getoon en het noodleniging, gesinsorgdienste, groepdienste en residensiële sorg ingesluit. Dienste het sekondêr ontwikkel en baie klem is op bejaardesorg geplaas wat onder andere die oprigting en bestuur van tehuise en dienssentrums tot gevolg gehad het. Gesinsorgwerk vorm die eintlike kern van die werksaamhede van die ACVV, want al sy ondernemings het ten doel die bevordering van 'n gesonde gesinslewe. Dienste van die vereniging aan die individuele gesinslid het steeds ten doel om beter by sy gesin, en gevolglik ook beter by die samelewing aan te pas. 'n Duidelike ontwikkeling word beskryf wat vanaf 1990 tot 'n punt van verdere veranderinge gedryf word deur omstandighede buite die ACVV. Die belangrikste hiervan is 'n dramatiese verandering in regeringsbeleid waarby die ACVV moes aansluit. Dit het wesentlike aanpassings meegebring op die gebied van werksarea en die kliêntesisteem, aangesien die ACVV in die verlede hoofsaaklik in die behoeftes van die blanke kultuurgroep voorsien het. Later het subsidievereistes die vereniging verhoed om buite hierdie beperkings te werk. Die aanpassings het egter nie tot gevolg gehad dat die vereniging doelstellings, waardes en norme moes laat vaar nie. Verskeie rolspelers is betrokke by praktiese en basiese dienslewering tot besluitneming op die hoogste vlak. Die ACVV se struktuur het grootliks dieselfde gebly met die Kongres as hoogste gesag. Die dienste van die Hoofbestuur het sodanig uitgebrei dat dit leiding kon bied aan takke op grondvlak. Dit is deurgaans duidelik dat die vrywillige werker binne die organisasie die kern en basis vorm waarop die vereniging voortbestaan. Die ACVV sal in die toekoms steeds In rol het om te vervul in 'n veranderde omgewing wat uitdagings bied vir dienslewering en waar uitgebreide behoeftes ten opsigte van maatskaplike ontwikkeling bestaan
- Full Text:
- Date Issued: 1997

The role of drinking fathers in later contradictions and choices in the lives of married women
- Authors: Meyer, Jennifer Anne
- Date: 1997
- Subjects: Adult children of alcoholics -- Psychology
- Language: English
- Type: Thesis , Masters , MSocSc
- Identifier: vital:3018 , http://hdl.handle.net/10962/d1002527 , Adult children of alcoholics -- Psychology
- Description: This qualitative, interpretive research sought to elicit explanations for certain contradictions and choices in the lives of four married women who were autonomous and assertive in their careers, yet non-assertive and compliant in their married lives. Such contradictions appeared both in their projected stories and semi-structured interviews. It had been expected that these projected stories would reveal autonomy and assertiveness, in line with the white, middle-class, feminist values of the subjects, but they had not. Explanations for these apparent contradictions were attributed to the effects of being children of alcoholic fathers. While the subjects' socialisation and vulnerability to family ideology provided certain explanations for the presence of such contradictions, an object relations account of the unconscious need to resurrect an ideal father and repair the generic family provided a more probable explanation,and accounted for their traditional gender role behaviour as ideal wives in spite of their non-traditional, feminist behaviour outside of marriage.

Towards an understanding of Amayeza esiXhosa stores (African chemists): how they operate, and the services they offer in the Eastern Cape
- Authors: Cocks, Michelle L
- Date: 1997
- Subjects: Medical anthropology -- South Africa -- Eastern Cape , Traditional medicine -- South Africa -- Eastern Cape
- Language: English
- Type: Thesis , Masters , MSocSc
- Identifier: vital:2096 , http://hdl.handle.net/10962/d1002659 , Medical anthropology -- South Africa -- Eastern Cape , Traditional medicine -- South Africa -- Eastern Cape
- Description: In medical anthropology there has been a tendency to dichotomize western biomedical . healtb services, on the one hand, and traditional health care practices on the other. Much attention has been focused on the comparison between these two approaches in the hope that they might be reconciled. The problem with this approach is twofold. In the first place, it has not always acknowledged the local, historic~1, political and economic contexts in which different approaches to health care have evolved and in the second place, health care services which belong to neither the western nor traditional healing spheres and which are driven by commercial interests have been almost completely neglected because they fall outside of the basic dichotomy. Amayeza stores have been a feature of South African towns and cities for many years. They mayor may not be run by Africans, but their clientele is almost exclusively African in this region. They deal in a bewildering variety of products and remedies, from untreated herbal and animal products to pharmaceuticals specially prepared for the African market, to Dutch and Indian Remedies. These stores both reflect transfonnations in indigenous perceptions of health care and, by virtue of the choices they offer, generate change. In this empirical study three stores in the Eastern Cape are selected for detailed study - two in King William's Town, the regional capital, and one in the small town of Peddie. The approach is holistic, emphasizing the social, political and economic context, the business histories and running of each shop, and, in particular, the perceptions and choices of a sample of the customers in each case. The success of the amayeza phenomenon derives from its eclecticism and syncretism. These stores impose neither a western nor a traditional model of health care on their clients, but offer them a range of choices that reflects the complex multicultural history of their own South African society.

- «
- ‹
- 1
- ›
- »