- Title
- Die Afrikaanse drama (1920-'39) as spieël van die Suid-Afrikaanse volkslewe met inleiding oor die Afrikaanse drama as kunsgenre
- Creator
- Van der Spuy, M T
- Date
- 1942
- Type
- Thesis
- Type
- Masters
- Type
- MA
- Identifier
- vital:21117
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/6464
- Description
- Inleiding:'n Drama moet bo alles 'n direkte voorstelling gee van 'n natuurlike handeling, wat 'n aantal deur die kunstenaar geskape karakters deurmaak. Die wese van die drama is dus handeling. Allermins is drama 'n met gesprekke aangeklede verhaal, maar ook is drama geen blote karakteruitbeelding nie. Die handeling moet die uiterlike, maar veral die innerlike uitbeeld: Die psige van die mens, sy gevoelens, neiginge, hartstogte, ideë, in hulle skakeringe en wisselwerkinge - hier lê die gebied van die dramaturg. Maar wat 'n dramatiese handeling uitbeeld, moet meer wees as die menslike geaardheid, dit moet die lewe self wees.
- Format
- 194 leaves, pdf
- Publisher
- Rhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages
- Language
- Afrikaans
- Rights
- All degree certificates issued during the period 1904-1950 were issued by the University of the Cape of Good Hope/University of South Africa. Unisa owns the copyright of all Rhodes theses up to 1950
- Hits: 2327
- Visitors: 2497
- Downloads: 208
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details | SOURCE1 | Adobe Acrobat PDF | 36 MB | Adobe Acrobat PDF | View Details |