Newsletter of the Self-Employed Womens Union - No.22
- SEWU
- Authors: SEWU
- Date: 1997
- Subjects: SEWU
- Language: Afrikaans, Xhosa
- Type: text
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/155100 , vital:39855
- Description: Die Derde Jaarlikse Konferensie van SEWU sal vanaf 22 -24 Julie plaasvind. Dit is die eerste nasionale konferensie vandat SEWU buite die grense van KwaZulu- Natal begin organiseer het. Afgevaardigdes van die Wes-Kaap sal ook by hierdie Konferensie wees. SEWU lede sal afgevaardigdes uit hulle eie geledere kies om hulle by hierdie Konferensie te verteenwoordig. Daar is ongeveer 48 SEWU takke waarvan 15 in die KwaZulu-Natal se landelike gebiede is. Een afgevaardigde word vanuit elke 20 opbetaalde lede in ’n tak verkies. Ons verwag tussen 100 en 150 afgevaardigdes.
- Full Text:
- Date Issued: 1997

Ons woon en werk met afval in Frankdale
- The environmental advisory unit
- Authors: The environmental advisory unit
- Subjects: The environmental advisory unit
- Language: Afrikaans, Xhosa
- Type: text
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/168783 , vital:41647
- Description: Ons woon langsaan ‘n vullishoop, 25km buite Kaapstad, oppad na Malmesbury. Ons plek se naam is Frankdale. Ons het geen skole, toilette of elektrisiteit, en ook geen gesondheidsklinieke nie. ‘n Mobiele kliniek kom een keer per maand.

- «
- ‹
- 1
- ›
- »