'n Besluitnemings ondersteuningsmodel vir die bepaling van die mees geskikte wisselboustelsel-ritme vir gemengde graanboerderye in die Koeberg
- Authors: Potgieter, F J
- Date: 2001
- Subjects: Grain -- South Africa , Crop rotation
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MTech
- Identifier: vital:10948 , http://hdl.handle.net/10948/43 , Grain -- South Africa , Crop rotation
- Description: Weens die unieke eiesoortigheid van die mens is sy behoeftes vanselfsprekend uiters divers. Wat vir die een persoon prioriteit is, mag vir sy buurman geensins belangrik wees nie. Dit is egter ook ’n gegewe, dat die mens heelwat gemeenskaplike ervarings, emosies en behoeftes deel. Een hiervan is die behoefte wat hy het om te weet dat die besluit wat hy gaan of wil neem die regte een binne die konteks van sy keuse mag wees. Die woord ‘behoefte’ kan waarskynlik in hierdie geval vervang word met die begrip ‘genade’. Sonder om 'n platvorm vir debat te skep, word die stelling gehandhaaf dat ‘genade’ slegs van die Skepper afkomstig is. Met hierdie stelling as agtergrond was dit 'n minder aangename ervaring om vir feitlik twintig jaar te moes toekyk hoe koringboere hul besluite, veral met betrekking tot die samestelling van wisselboustelsels, moes neem, klaarblyklik in totale gebrek aan die gawe van ‘genade’. Nodeloos om te sê, met gepaardgaande negatiewe gevolge. Die meer gemaklike verontskuldiging is om te redeneer dat ons Skepper relatief suinig is met die uitdeel van sy ‘genade’. Alvorens die begrip van Prediker 10:10 nog nie ten volle begryp is nie, kan so 'n stelling dalk makliker gemaak word. Hierdie gedeelte uit die Skrif sê in werklikheid die teenoorgestelde – dat God baie vrygewig is met Sy ‘genade’, maar dat die mens sy gesonde verstand moet gebruik om dit ten volle te benut. Die wens is dat hierdie studie, 'n deel sal uitmaak van die proses om die byl skerp te maak om sodoende die houtkap-proses effektief uit te voer.
- Full Text:
- Date Issued: 2001

Byvoeding van skape op aangeplante weiding in 'n mediterreense klimaat
- Authors: Aucamp, Barend Bernadus
- Date: 2001
- Subjects: Sheep -- Feeding and feeds
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MTech (Agriculture)
- Identifier: vital:10949 , http://hdl.handle.net/10948/44 , Sheep -- Feeding and feeds
- Description: Tydens embrio ontwikkeling groei weefsel deur selvermeedering, maar soos wat soogdiere volwassendheid nader vind groei net plaas deur sel vergroting. Volwassenheid word beskou as wanneer spiergroei ‘n maksimum bereik. Groei sluit die neerlegging van vet in, maar spiermassa is van primêre belang. Die groeikurwe (Fig 1) waarin massatoename teenoor ouderdom vergelyk word, volg ‘n sigmoidale kurwe (Owens et al, 1993). Onder ideale toestande is die groeitempo van lammers relatief konstant van kort na geboorte totdat die helfte van volwassemassa bereik word, waarna dit geleidelik afneem tot volwassenheid (Black, 1983). Die afname in groeitempo begin gewoonlik met die bereiking van puberteit (Owens et al, 1993).

- «
- ‹
- 1
- ›
- »