'n Kritiese evaluering na die effektiwiteit van bestuurstrategieë vir ekstensiewe wolskaapboerdery in die groter Burgersdorp omgewing
- Authors: Coetzee, Johanna Magdalena
- Date: 2002
- Subjects: Sheep ranches -- South Africa -- Burgersdorp -- Management , Sheep industry -- South Africa -- Burgersdorp
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MTech
- Identifier: vital:10953 , http://hdl.handle.net/10948/109 , Sheep ranches -- South Africa -- Burgersdorp -- Management , Sheep industry -- South Africa -- Burgersdorp
- Description: The main objectives of this study can be divided into three categories. In the first place it refers to the determination of production- and reproduction norms for the different main production areas in the greater Burgersdorp area, to promote production. In the second place it refers to the determination of the different management styles of sheep farmers in the greater Burgersdorp area. In the third place it refers to the calculation of gross margins for sheep farming in the greater Burgersdorp area, to establish the sustainable economic position. The survey area (the greater Burgersdorp area) includes the magisterial districts of Burgersdorp, Molteno, Steynsburg and Venterstad. The four magisterial districts were divided into two main production areas namely Stormberg Highveld and Burgersdorp Lowveld. Stormberg Highveld includes Molteno and the high-lying area (highveld) of Burgersdorp. Burgersdorp Lowveld comprises Steynsburg, Venterstad and the low-lying area (lowveld) of Burgersdorp. The management strategies of sheep farmers in the survey area were determined by means of a questionnaire and statistically analysed. The economic analyses of the sheep industry (wool and meat) were performed with the Geyer computer model. In this study it showed that the Dorper farmers obtained the highest gross margin per sheep. The lowest gross margin per sheep resulted from the Vleismerino farmers. Although the composition of the gross production value and the directly allocatable variable costs compare favourably, each main production area has unique management strategies for the different sheep breeds. The different management strategies can serve as the norm for extensive sheep farming, applicable to the specific main production area.
- Full Text:
- Date Issued: 2002

Narratiewe strategieë by die ondersoek van die verlede in twee romans, naamlik Lijken op liefde (1997) deur Astrid H. Roemer en Duiwelskloof (1998) deur André P. Brink
- Authors: Potgieter, Maretha
- Date: 2002
- Subjects: Roemer, Astrid. Lijken op liefde , Brink, André Philippus, 1935- Duiwelskloof
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3578 , http://hdl.handle.net/10962/d1002151 , Roemer, Astrid. Lijken op liefde , Brink, André Philippus, 1935- Duiwelskloof
- Description: This study investigates some of the narrative strategies used by two novels, namely Lijken op Liefde (1997) by the Surinam born author Astrid H. Roemer and Duiwelskloof (1998) by the South African André P. Brink, in their exploration of and dialogue with traumatic pasts. Both texts are written within so-called postcolonial time frames, delve into the personal and collective past and attempt to provide a corrective on knowledges that used to be deemed not useful, unimportant or have been forgotten by official historiography. The theoretical base of the study is an eclectic mixture of both postcolonial and postmodern theories, throwing light on the strategies employed by these novels in order to understand, problematise and creatively exploit the past. , Hierdie studie kyk na sommige van die narratiewe strategieë binne twee romans, naamlik Lijken op Liefde (1997) deur die Surinaams-gebore outeur Astrid H. Roemer en Duiwelskloof (1998) deur die Suid-Afrikaner André P. Brink, in hulle ondersoek na en dialoog met die traumatiese verlede. Beide tekste is geskryf binne sogenaamde postkoloniale tydvakke, delf in die persoonlike en kollektiewe verlede, en verskaf ’n korrektief op die dinge wat as onbruikbaar of onbelangrik beskou is, of vergete geraak het binne die offisiële historiografie. Die teoretiese basis van die studie is ’n eklektiese mengsel van beide postkoloniale en postmoderne teorieë wat lig werp op die strategieë wat hierdie tekste gebruik om die verlede te verstaan, te problematiseer en kreatief te ontgin.

Vergelyking van Tilapia (Oreochromis Mossambicus)en Koi (Ciprinus Carpio) in verskillende produksiestelsels
- Authors: Van der Merwe, Johan Philip
- Date: 2002
- Subjects: Fish culture
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MTech (Agricultural Management)
- Identifier: vital:10967 , http://hdl.handle.net/10948/114 , Fish culture
- Description: Die studie was uitgevoer om te bepaal of warmwaterspesies soos tilapia (Oreochromis mossambicus) en koi (Ciprinus carpio) gebruik kan word as deel van 'n roterende akwakultuur produksie sisteem in die Wes-Kaap. Drie produksiestelsels (drywende hokstelsel; gronddamme en hersirkuleringseenheid) was ge-evalueer vir beide tilapia en koi produksie. Twee verskillende diëte (tilapia, 32% proteien, 'n lae waarde dieet en koi, 32% proteien, 'n hoë waarde dieet) was ook ge-evalueer vir die effek op koi produksie. Tilapia- en koi vingerlinge was teen dieselfde lading (250/hok) in elke produksiestelsel geplaas. By die begin van die proewe het die tilapia vingerlinge 'n gemiddelde gewig van 60-80g en die koi vingerlinge 'n gemiddelde lengte van 30-40 mm gehad. Die visse is twee keer per dag gevoer en data is op 'n maandelikse basis oor 'n periode van 84 dae versamel. Produksie data vir die tilapia versamel was: 1) die gemiddelde daaglikse toename, 2) die totale voer verbruik, 3) water temperature en 4) mortaliteite is daagliks aangeteken. Die produksie data versamel vir koi wat twee verskillende diëte ontvang het in drie verskillende produksiestelsels was: 1) die gemiddelde daaglikse toename in lengte, 2) die totale voer verbruik, 3) water temperature en 4) mortaliteite is daagliks aangeteken. Die resultate van die tilapia studie het aangedui dat tilapia in die hersirkuleeringseenheid het deurgaans 'n swaarder gewig gehad (p<0.05) as die van die drywende hokstelsel en gronddam stelsel. Terwyl die gronddam stelsel weer 'n swaarder gewig gehad het as die drywende hokstelsel behalwe vir April (171,67 / 39,49 vs 159,33 / 22,15). Nieteenstaande die verskil in begin gewig en eind gewig in die guns van die tilapia in die hersirkuleringseenheid teenoor die ander twee stelsels het die GDT tussen die drywende hokstelsel en die hersirkuleringseenheid nie noemenswaardig verskil nie (1,20 / 0,15 vs 1,40 / 0,24). Die tilapia in die gronddamme het egter swakker (p<0,05) gewigstoename van 0,72 / 0,32 g gehad teenoor die tilapia in die drywende hokstesel 1,40 / 0,24 g en 1,20 / 0,15 g van die tilapia in die hersirkuleringseenheid. Tilapia in die gronddamme het dus ongeveer 45% swakker gemiddelde gewigstoename getoon as die van die drywende hokstelsel en hersirkuleringseenheid. Die produksiestelsel het 'n hoogs betekenisvolle invloed (p<0,001) op die groeipotensiaal van tilapia gehad in hierdie studie. Die gemiddelde totale hoeveelheid voer verbruik was nie statisties verskillend tussen die drywende hokstelsel en gronddam stelsel nie (29,83 / 2,66 vs 30,83 / 5,42), maar wel (p<0,05) vir die hersirkuleringseenheid (29,94 / 0,88). Die VOV het nie verskil tussen die drywende hokstelsel en hersirkuleringeenheid, maar daar was wel 'n verskil (p<0,05) tussen hierdie twee stelsels en die van die gronddamme. Die totale gemiddelde mortaliteite van tilapia was die hoogste (p<0,05) vir die drywende hokstelsel in vergelyking met die gronddamme en hersirkuleringseenheid. Die drywende hokstelsel het 14,67 / 14,61% meer mortaliteite gehad as die gronddamme en hersirkuleringeenheid. Die koi studie se resultate dui aan dat die tipe stelsel het 'n hoogs betekenisvolle (p<0,001) invloed gehad op die gemiddelde toename in lengte van die koi vis vir die somerseisoen. Die tipe dieet het geen invloed op die toename in lengte van koi vis vir al drie die stelsels ge-evalueer, maar die interaksie tussen dieet en die tipe stelsel was wel betekenisvol (p<0.05). Die interaksie tussen die tipe dieet en die tipe stelsel was die hoogste vir die groddamme 136,41 / 32,46 mm en 136,25 / 33,08 mm vir beide tilapia en die koi diëte gevoer. Die gemiddelde totale voer wat deur koi visse in die drie stelsels verbruik is, het wel statisties van mekaar verskil (p<0,05). Koi visse in die gronddam stelsel het meer voer verbruik vir beide die tilapia- en koi dieet (31,03 / 2,01 en 29,67 / 3,57) in vergelyking met die (26,35 / 2,44 ; 26,98 / 0,49 en 5,50 # 0,52 en 6,13 / 0,22) vir die drywende hokke en hersirkuleringseenheid stelsels onderskiedelik. Die % mortaliteite was betekenisvol (p<0,05) vir die verskillende stelsels. Koi visse in die hersirkuleringseenheid het die hoogste mortaliteite gehad vir beide die tilapia en die koi diëte (65,50 / 18,07% en 79,50 / 38,27%) terwyl koi visse in die gronddamme die laagste mortaliteite ondervind het (1,20 / 1,20% en 2,33 / 4,89%) vir beide die tilapia en koi diëte. Die koi in die gronddam stelsel het die beste resultate gelewer en dit is ook moontlik om koi 'n lae waarde dieet te voer sonder nadelige effekte op produksie.

- «
- ‹
- 1
- ›
- »