Die bestuursrol van die skoolhoof in die implementering van 'n nuwe kurrikulum
- Authors: Mey, Hermanus Pieter
- Date: 2004
- Subjects: School principals -- South Africa , Educational leadership -- South Africa , Curriculum change -- South Africa
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MPhil
- Identifier: vital:11010 , http://hdl.handle.net/10948/367 , School principals -- South Africa , Educational leadership -- South Africa , Curriculum change -- South Africa
- Description: The implementation of a new curriculum has become a very relevant issue in South Africa with the implementation of Curriculum 2005 (C 2005) since 1998. The school principal plays a very important role at school level in the implementation of change in general and a new curriculum in particular. The aim of this study was to have a closer look at this role. It is a qualitative study executed in six schools in the Port Elizabeth area. It investigates the problems school principals experienced with the implementation of C 2005 with the objective of identifying guidelines for the role of the principal in the implementation of a new curriculum The most important findings include the importance of equipping the principal to provide guidance with the implementation of a new curriculum. This equipping refers to the principal’s knowledge of the new curriculum, the ability to employ various leadership styles, as well as the maintenance of a certain balance between supporting and putting pressure on the staff. Other findings refer to the importance of well-trained and prepared facilitators of workshops, as well as the role the Department of Education needs to play in the training and preparation of these facilitators. The ongoing support of schools in the implementation process also needs to be emphasized. The principal should play a key role with respect to this last role of the Department. The study also emphasizes the principal’s responsibility to bind the educators together in building a shared vision, so that their focus will remain on the curriculum implementation.
- Full Text:
- Date Issued: 2004

Die toepassing van die proses van geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning deur kategorie B plaaslike owerhede
- Authors: Els, Christoffel Gerhardus
- Date: 2004
- Subjects: Local government -- South Africa , Public administration -- South Africa
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MTech (Public Management)
- Identifier: vital:10768 , http://hdl.handle.net/10948/266 , Local government -- South Africa , Public administration -- South Africa
- Description: Samevattende oorsig: In hierdie skripsie, is 'n studie onderneem ten opsigte van die Geïntegreerde Ontwikkelingsbeplanningsproses, wat die proses van beplanning en die toepassing van hierdie beplanningsresultate ten opsigte van twee klein B-munisipaliteite in die Wes-Kaap Provinsie insluit. Die skripsie bestaan uit sewe hoofstukke en is gebaseer op die veronderstelling dat die beplanningsproses van so 'n tegniese aard is dat kleiner owerhede nie in staat is om die proses na behore te kan bestuur nie. Dit gaan verder van die onderstelling uit dat die implementeeringskapasiteit by kleiner owerhede ontbreek om dievoorsiene uitkomste na behore te realiseer. Die primêre doelwitte van die navorsing sluit die volgende in: 'n basiese oorsig van openbare bestuur, die rolle en funksies van funksionarisse binne hierdie omgewing en die veranderende aard van openbare bestuur. Die proses van geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning binne plaaslike regering word bestudeer met 'n volledige proses toeligting. Die noodsaaklikheid van beplanning en prestasiebestuur word bevestig tesame met die uitdagings en probleme wat die nuwe benadering bring aan klein plaaslike owerhede. 'n Finale waardebepaling rond die studie af. Die studie bestaan uit bronnavorsing om die veranderende aard van openbare bestuur toe te lig tesame met die werklike aard van die beplanningsproses soos vereis binne relevante wetgewing. Die impak van hierdie vereistes op klein plaaslike owerhede in die Wes-Kaap word ontleed aan die hand van twee geïntegreerde ontwikkelingsplanne soos deur die skrywer hiervan gefasiliteer by dié owerhede. Die gevolgtrekkings gemaak uit hierdie studie word dan ook aangedui met 'n aanbeveling oor die mees sinvolle inkrementele benadering ten opsigte van ontwikkeling as proses en die deelname van rolspelers daarbinne.

- «
- ‹
- 1
- ›
- »