Wille Dagga
- Authors: Kruger, Liesel Hilge
- Date: 2021-10-29
- Subjects: Kaaps , Creative writing (Higher education) South Africa , Diaries -- Authorship , South African poetry 21st century , Graphic novels 21st century , Fiction History and criticism , Kaaps poetry 21st century
- Language: Afrikaans
- Type: Master's theses , text
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/192230 , vital:45208
- Description: My thesis isse graphic novel/fumetto (photos)/ poetry hybrid. It speel af innie Kylemore, ’n klein ghetto net byte Stellenbosch. Vi ways wat mens genre en visual borders kan veskyf kyk ek ve’al na ‘Arkham Asylum: A Serious House on Serious Earth’ geskryf dee Grant Morrison en illustrated dee Dave McKean. Met ‘Arkham Asylum’ combine McKean painting, photos, collage en illustration. ‘Bitterkomix’ dee Anton Kannemeyer en Conrad Botes is nogge inspirasie in terme vanne meer fluid approach tot style waa die storie die art-style dictate. Ek kyk oek ve’al na ‘Fun Home’ dee Alison Bechdel, vi haa incredible ability om inne tragic, maa somehow humorous way, oo sexual repression te skryf. Oek kyk ek na ‘Dykes to Watch Out For’, dee Bechdel en ‘Wimmen’s Comix’ (Michele Brand, Diane Noomin, et al.) vi die unapologetic manier waa’op díe vrouens oorie vroue liggaam geskryf et. Die struktuur is largely influenced dee Joe Sacco se ‘Palestine’, waa’in hy die broader storie van Palestine vetel innie form van episodic short stories. Vi die sensitiewe handling van LGBTQ themes kyk ek na ‘Death: The Time of Your Life’ dee Neil Gaiman en ‘Blue is the Warmest Colour’ dee Julie Maroh. Ek draw ook oppie wêk van Nathan Trantraal en Gert Vlok Nel se poetry, virrie way hoe hulle oo arme mense skryf, Trantraal oo Bishop Lavis, Vlok Nel oo Beaufort Wes. En oek vi hoe beide skryf innie stem wat hulle praat. , Thesis (MA) -- Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures, 2021
- Full Text:

Hierdie keer gaan nie maklik wees nie
- Authors: Visser, Deon Claudius
- Date: 2021-04
- Subjects: Creative writing (Higher education) -- South Africa , Diaries -- Authorship , Short stories, Afrikaans -- 21st century , Afrikaans fiction -- 21st century , Afrikaans fiction -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: thesis , text , Masters , MA
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/178317 , vital:42929
- Description: My tesis bestaan uit twee versamelings van prosa wat verwant en in noue verband met mekaar tree. Die prosa is fragmentaries en kort maar verbind met ‟n oorkoepelende storie wat in beide Afrikaans en Engels voorgelê word. Die Afrikaanse deel van my tesis ondersoek die verlede, en die Engels die toekoms. My algemene bron van inspirasie vir die struktuur en voorlegging van die tesis word verkry vanaf die klassieke raamverteller konvensie soos gebruik in One Thousand and One Nights, hierdie konvensie maak gebruik van raamfragmente wat binne ‟n groter geheel gevind kan word. Dit is juis hierdie komplekse struktuur wat dit moontlik maak om tyd, hede en verlede asook die toekoms, te kan ondersoek en uit te beeld. Verder maak dit dit ook moontlik om gekoppelde herinneringe, gedagteneigings, en fantasieverhale te kan gebruik as die dryfkrag van die oorkoepelende storie. Met betrekking tot kontemporêre fiksie vind ek die meeste aanklank en invloed by Sandra Cisneros se boek House on Mango Street. Ek het by hierdie verhaal geleer hoe om vignette en kortverhale onafhanklik maar met ‟n motief-verbinding aan mekaar te koppel. Tematies gesproke handel my tesis oor herinneringe, nostalgie, familieverhoudings, die dood asook afsluiting en aanbeweging. In terme van hierdie temas vind ek dat Nathan Trantraal se Chokers en Survivors, en Noudat Slapende Honde deur Ronelda S. Kamfer my die meeste insae gee oor die verhouding tussen Afrikaans en Engels in die literatuur. Verder is Loftus Marais se taalgebruik en die vermenging van taal in Staan in die Algemeen Nader aan Vensters ook insiggewend. , Thesis (MA) -- Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures, 2021

Poppehysie
- Authors: Arendse, Ashwin Albert
- Date: 2021-04
- Subjects: Kaaps , Creative writing (Higher education) -- South Africa , Diaries -- Authorship , Afrikaans poetry -- 21st century , African literature -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: thesis , text , Masters , MA
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/178259 , vital:42925
- Description: My thesis, is geskryf in Swartlandse Kaaps, ’n streeksvariant van Kaaps. Die poems is free verses wat afspeel tien ie backdrop van Malmesbury en Stellenbosch se “Coloured areas” mette analysis van dialect en ideolect wat eie is annie mense wat ampe altyd feature innie stories wat ek vertel. Die thesis explore die liefde asse konsep. Dit kyk na hoe die desperate need vi absent liefde ’n toxic relationship feed tussen ’n jong couple ennie destructive impact van liefde oppe pesoon wie nooit geleer was hoe om lief te wies vi annes ie. Dan kyk ek oek na hoe die previous generations, dit van my ma en pa liefde reject et asse unaffordable excess inne community wat brutal en harsh is. Antonio Gramsci se konsep vannie organic intellectual, dien asse philosophical underpinning virrie thesis d.w.s die hoofkarakter dien asse orator virrie intellectual en cultural insights wattie everyman in sy community nie self kan express ie. Die organic intellectual express díe thoughts innie cultural taal van sy social class. Die thesis explore stories soes it vetel wôd dee mense soes my oupa en mense wattie altyd aware is dat hulle stories in hulle in hettie. In dai way val it tot some degree binne die terrain van oral traditions. Die thesis wil dip into die collective conscious vanne social group wat die worst aspects van liewe in Syd-Afrika experience et. Ek voel free verse is ie ideal form van expression vi my in regards tot die skryf van die thesis, omdat ek daamee die line successfully kan blur tussen ie ‘language of the people’ en my eie individual leaning toward poetic language en forms. In terms van style draw ek op vorige digbundels in Kaaps, most notably op Nathan Trantraal se baie controlled, free verse digbundel, ‘Alles het niet kom wôd,’en Ronelda S. Kamfer se technique van ‘oorvertel’, in haa digbundel ‘grond/Santekraam’. , Thesis (MA) -- Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures, 2021

- «
- ‹
- 1
- ›
- »