Administrasierade: enkele knelpunte in die lewering van gesondheidsdienste
- Authors: Marais, Sandra
- Date: 1984
- Subjects: Clinics -- South Africa Public health -- South Africa Medical care -- South Africa Health services administration -- South Africa
- Language: Afrikaans
- Type: Book , Text
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/2205 , vital:20265 , ISBN 0868101133
- Description: Hierdie Studie het die volgende oogmerke ten doel: (l) Die identifisering van die verdeling van outoriteit tussen verskillende- gesondheidsinstellings en die uitvoerende magte vir hierdie instellings - Munisipalitiete en Administrasierade in die besonder. (2) Identifisering van die finansiele opset en ooreenkoms tussen bogenoemde instellings en plaaslike owerhede vir die lewering van gesondheidsdienste. (3) Gepaardgaande met bogenoemde, die identifisering van spesifiek waarvoor instellings en plaaslike owerhede verantwoordelikheid dra ten opsigte van die lewering van gesondheidsdienste. (4) Identifisering van kwessies wat mag ontstaan as gevolg van die gedeeltelike oordrag van dienste van die een plaaslike owerheid na ’n ander. So ’n situasie van gedeeltelike oordrag van dienste nood- saak skakeling en kooperasie om doeltreffende lewering van dienste te verseker. Hiermee saam is inligting ook ingewin oor moontlike wrywingspunte soos geartikuleer deur amptenare van beide Munisipaliteite asook Administrasierade. , Digitised by Rhodes University Library on behalf of the Institute of Social and Economic Research (ISER)
- Full Text:
- Date Issued: 1984

Opname van die Kaapse Middelland en Karroogebied: deel 1: n Geografiese studie van die Kaapse middelland- en Karroogebied, met spesiale verwysing na die fisiografie en elemente van bodembenutting
- Authors: Badenhorst, J J
- Date: 1970
- Subjects: Geology -- South Africa Geomorphology -- South Africa Agriculture -- South Africa Orange/fish river project Sheep -- South Africa Goats -- South Africa Chicory -- South Africa Pineapple industry -- South Africa Feeds -- South Africa Forests and forestry -- South Africa Fruit -- South Africa South Africa -- Climate South Africa -- Geography
- Language: Afrikaans
- Type: Book , Text
- Identifier: http://hdl.handle.net/10962/2612 , vital:20309
- Description: In 1966 het die Karoo-ontwikkelingvereniging die Universiteit Rhodes genader met 'n versoek dat die Universiteit Rhodes se Instituut vir Sosiale en Ekonomiese Navorsing 'n sosio-ekonomiese Opname van hulle streek sou maak om 'n feitegrondslag vir ontwikkelingsbeplanning te verskaf in afwagting van die voltooiing van die Oranjerivier-projek. Soortgelyke versoeke is van die Middellande-Ontwikkelingsvereniging en die Vereniging van Openbare Liggame van die Suid-Oostelike Distrikte ontvang. Nadat die Departement van Beplanning, wat die idee van 'n streeksopname sterk ondersteun het, geraadpleeg is, is daar ooreengekom dat hoewel Port Elizabeth en sy agterland 'n gemeenskaplike ekonomiese eenheid vorm, die gebied onderverdeel kon word, en dat die Universiteit van Port Elizabeth verantwoordelikheid vir die stedelike gebied Port Elizabeth en Uitenhage sou aanvaar, en die Universiteit Rhodes, deur die Instituut vir Sosiale en Ekonomiese Navorsing die Opname van die binnelandse gebiede sou lei. , Digitised by Rhodes University Library on behalf of the Institute of Social and Economic Research (ISER)
- Full Text:
- Date Issued: 1970

- «
- ‹
- 1
- ›
- »