- Title
- Lady Die
- Creator
- Jephtas, Veronique Bianca
- ThesisAdvisor
- Trantraal, Nathan
- ThesisAdvisor
- Wessels, Paul
- Subject
- Creative writing (Higher education) South Africa
- Subject
- Kaaps
- Subject
- Books Reviews
- Subject
- South African fiction 21st century
- Subject
- Diaries Authorship
- Date
- 2023-10-13
- Type
- Academic theses
- Type
- Master's theses
- Type
- text
- Identifier
- http://hdl.handle.net/10962/424928
- Identifier
- vital:72194
- Description
- My tesis is geskryf in Kaaps en incorporate veskillende streeksvariante vannie taal. Die gedigte is hoofsaaklik innie dialek en ytie perspektief vannie spreker, Pamela geskryf. Tematies issie fokus die seksualiteit ennie inner workings vanne jong, bruinvrou wat haa feminine power probee assert in ’n patriarchal en invasive wêreld. Die bundel illustreer hierdie constant shifting power dynamics dee Pamela en haa vier boyfriends se vehoudings te examine. Wat vorm betref gebryk ek aspekte vannie zuihitsu, spesifiek die free movement tussen genre en styles: veskillende dele vannie bundel is geskryf as prose, poetry en kort, losstaande gedagtes. Ek kies die skryfstyl wattie narrative van oomblik tot oomblik die beste onnersteun, en beperk nie myself tot een consistent vorm nie ––oek kenmerkend van zuihitsu. Literêre invloede virrie teks is The Pillow Book dee Makura no Sōshi. Meer kontemporêre invloede is Kathy Acker, Marie Calloway, Nathan Trantraal en Ronelda S. Kamfer. Acker virrie manier wat sy identiteit illustreer, amper soese collage constructed yt seemingly unrelated stukkies teks en experiences; Calloway vi haa detached en unromanticised skrywe oo sex en vehoudings; Trantraal en Kamfer virrie manier waarop hulle universal stories vetel in ’n taal wat tightly bound is aan ’n baie spesifieke geography.
- Description
- Thesis (MA) -- Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures, 2023
- Format
- computer, online resource, application/pdf, 1 online resource (140 pages), pdf
- Publisher
- Rhodes University, Faculty of Humanities, School of Languages and Literatures
- Language
- Afrikaans
- Rights
- Jephtas, Veronique Bianca
- Rights
- Use of this resource is governed by the terms and conditions of the Creative Commons "Attribution-NonCommercial-ShareAlike" License (http://creativecommons.org/licenses/by-nc-sa/2.0/)
- Hits: 1255
- Visitors: 1301
- Downloads: 74
Thumbnail | File | Description | Size | Format | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|
View Details Download | SOURCE1 | JEPHTAS-MA-TR23-168.pdf | 414 KB | Adobe Acrobat PDF | View Details Download |