Boerdery in die Suid-Afrikaanse Republiek 1858-1899
- Authors: Naudé, Petrus
- Date: 1954
- Subjects: Agriculture -- South Africa -- History -- 19th century , Agricultural laborers -- South Africa -- History , Agriculture -- Economic aspects -- South Africa -- History , Farmers -- South Africa -- History -- 19th century
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Doctoral , PhD
- Identifier: vital:1092 , http://hdl.handle.net/10962/d1012946
- Description: In Suid-Afrika het die opkoms van die sosialistiese gedagte teen die einde van die negentiende eeu ook merkbare invloed op die staatshuishouding gehad. In die negentiende eeu was die ekonomiese wetgewing, hoofsaaklik onder invloed van die indiwidualisme volgens die leer van "Laissez- faire", daarop gerig om die maksimum welvaart te verkry deur vrye mededinging aan te moedig en te beskerm, en om privaat inisiatief sy gang te laat gaan. Daar het egter geleidelik 'n verandering in hierdie houding en beleid ingetree. Deur 'n verandering in die beskouing omtrent die einddoel van die menslike arbeid en sy ekonomiese bedrywigheid moes die staat uit sosiaal-ekonomiese oorwegings sekere seksies van die samelewing deur spesiale en beskermende wetgewing te hulp kom. Die ontwikkeling van die aandeel wat die staat geneem het in die beheer en bevordering van die welvaart van die boere in die Suid-Afrikaanse Republiek is ' n voorbeeld van die voorgenoemde omwenteling in die ekonomiese en bedryfslewe teen die einde van die vorige eeu. Die staat het aanvanklik weinig gedoen vir die bevordering en beheer van die onderhoudsboerdery. Later, met die veranderde boerderyekonomie, het staatshulp, staatsvoorligting en -beheer egter noodsaaklik geword. Gedurende die laaste jare van die Suid- Afrikaanse Republiek het die owerheid meer en meer verpligtings teenoor die boeregemeenskap aanvaar. Namate die staat groter hulp en diens verskaf het, na dié mate moes hy ook groter beheer uitoefen.
- Full Text:

Die aktualiteit in die poësie van A Roland Holst
- Bezuidenhout, Gertruida Catharina
- Authors: Bezuidenhout, Gertruida Catharina
- Date: 1954
- Subjects: Roland Holst, Adrianus, 1888-1976 -- Criticism and interpretation , Dutch poetry -- 20th century -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3639 , http://hdl.handle.net/10962/d1013499
- Description: From Verantwoording: By die ondersoek na die rol wat die aktualiteit in die poësie van A. Roland Holst speel, wou ons veral nagaan of die gedigte waarin elemente van die aktualiteit aanwesig is, in wese van sy orige werk verskil. Hoofstuk II, “Teen die Wereld” gaan veral sover dit die inhoud betref, op hierdie vraag in. In die derde en vierde hoofstukke is na aanleiding van ‘n aantal verteenwoordigende gedigte getrag om meer in besonderhede, en ook wat die vorm aangaan, die saak van nader te beskou, en die resultate van die ondersoek is in die Slotbeskouing saamgevat.

Die evolusie van nedersetting in die Sondagsriviervallei
- Authors: Potgieter, J M
- Date: 1953
- Subjects: Land settlement -- South Africa -- Sundays River Valley , Agriculture -- South Africa -- Sundays River Valley , Irrigation -- South Africa -- Eastern Cape -- Sundays River Valley
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Doctoral , PhD
- Identifier: vital:4875 , http://hdl.handle.net/10962/d1013041
- Description: Soos die titel aandui is hierdie verhandeling 'n volledige en noukeurige oorsig van die evolusie (ontwikkeling) van blanke nedersetting in die Sondagsriviervallei. Dis die eerste poging wat aangewend is om die ontwikkeling op alle gebiede van die grondlegging af tot op die huidige datum teen 'n geskiedkundige agtergrond te skilder. Maar dwarsdaur is daar getrag om 'n duidelike begrip van die interaksie van natuur en mens te handhaaf.

Die Afrikaanse drama (1920-'39) as spieël van die Suid-Afrikaanse volkslewe met inleiding oor die Afrikaanse drama as kunsgenre
- Authors: Van der Spuy, M T
- Date: 1942
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:21117 , http://hdl.handle.net/10962/6464
- Description: Inleiding:'n Drama moet bo alles 'n direkte voorstelling gee van 'n natuurlike handeling, wat 'n aantal deur die kunstenaar geskape karakters deurmaak. Die wese van die drama is dus handeling. Allermins is drama 'n met gesprekke aangeklede verhaal, maar ook is drama geen blote karakteruitbeelding nie. Die handeling moet die uiterlike, maar veral die innerlike uitbeeld: Die psige van die mens, sy gevoelens, neiginge, hartstogte, ideë, in hulle skakeringe en wisselwerkinge - hier lê die gebied van die dramaturg. Maar wat 'n dramatiese handeling uitbeeld, moet meer wees as die menslike geaardheid, dit moet die lewe self wees.