'N polisistemiese ondersoek na die poësie van instagram-digters
- Authors: De Wat Jane
- Date: 2023-12
- Subjects: Prosodic analysis (Linguistics) , Poetry
- Language: Afrikaans
- Type: Master's theses , text
- Identifier: http://hdl.handle.net/10948/63265 , vital:73242
- Description: Die doel van hierdie studie is om die opkoms van Afrikaanse Instagrampoësie en die literêre en sosiale status daarvan te ondersoek met spesifieke verwysing na die volgende Afrikaanse aanlyn digters en hul selfpublikasies: Skakerings van geel (@skildermetdigkuns) en Alles wat ek wou sê (@ontmasker), sowel as die sogenaamde Rupi Kaur van Afrikaanse Instagrampoësie, (@kaalwoorde), se digbundel Kosmos en komete wat onlangs deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. Daar word ondersoek ingestel na die manier waarop die metamodernistiese konteks waarbinne digitale of e-letterkunde ontwikkel het, in dié skryfstyl manifesteer. In my ondersoek fokus ek op metamodernisme eerder as postmodernisme, omdat metamodernisme groter klem op die waarheid en die objektiewe realiteit plaas, wat ʼn opvallende tema in die werk van die gekose digters is. Die impak van aanlyn poësie op die identiteit en voorstelling van die Zoomer-generasie (individue wat ná 1996 gebore is, andersins bekend as generasie Z) word nagespeur ten einde die impak van hierdie poësie op die gemiddelde Afrikaanse Zoomer-leser te bepaal. Verskeie vrae rakende die posisie van Instagrampoësie binne die Afrikaanse literêre diskoers en kanon word ook onder die loep geneem. Die analise en interpretasie van die gedigte is daarop gemik om die literêre status van hierdie gedigte te ondersoek op grond van skryfpatrone, die evolusie daarvan en die gewildheid wat gemeet word in terme van followers (voortaan volgelinge), likes (voortaan bekend as voorkeure) en comments (voortaan kommentaar).1 Daar is bewys dat die metamodernistiese konteks (wat breedvoerig in die studie gekonseptualiseer en in terme van Suid-Afrika gekontekstualiseer word) waarin hierdie gedigte geformuleer en versprei is, ʼn beduidende invloed het op die toon en temas daarvan. Daar word getoon dat die tematiese stryd met kwessies soos identiteit, geloof en liefde in dié woordkuns verband hou met die sosiopolitieke konteks van die Zoomer-generasie. Hierdie metamodernistiese toestand word gekenmerk deur progressiewe denke, diversiteit en ʼn samelewing wat voortdurend verander. Die gevolgtrekking word gemaak dat Afrikaanse Instagrampoësie ʼn literêre diskoers skep met die doel om nuwe idees met betrekking tot die waarhede van ʼn generasie wat dikwels misverstaan en misgekyk word, voor te stel. Die vryheid van Instagrampoësie bied met ander woorde ʼn geleentheid vir Zoomer-denkers om hulle stempel binne ʼn metamoderne samelewing af te druk. Deur Even-Zohar se 1 Instagram-terme wat verwys na die hoeveelheid mense wat die digter volg, sy/haar/sig gedigte lees en dan ook daarop reageer op ʼn “hou van/hou nie van nie” glyskaal. 4 polisisteemteorie en die leser-reaksie-teorie by die ondersoek na die skep en ontvangs van aanlyn poësie te betrek, word aangetoon dat e-letterkunde wel ʼn plek binne die Afrikaanse literêre diskoers vind. Hoewel die skeppingsproses, publikasie en ontvangs van aanlyn poësie verskil van dié van ander literêre vorme, stel die studie hierdie vorm van poësie aan die Afrikaanse literêre diskoers en kanon bekend. , Thesis (MA) -- Faculty of Humanities, 2023
- Full Text:
- Date Issued: 2023-12

Portfolio
- Hogge, Quentin Edward Somerville
- Authors: Hogge, Quentin Edward Somerville
- Date: 2013
- Subjects: Poetry , Post-apartheid , Environment , South African poetry (English) -- 21st century , Creative writing (Higher education) , English language -- Writing
- Language: English
- Type: text , Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:5963 , http://hdl.handle.net/10962/d1001813
- Description: My initial intention is to try to show how, as a poet in South Africa, I suffer from a creative identity crisis. I am a white English-speaking male. I live surrounded by isiXhosa-speaking people. Is my poetry, or will my poetry be, relevant in the ‘New’ South Africa? Is English, the language of the colonial oppressors, the appropriate medium in the post-apartheid milieu? Will my subject matter be relevant? These questions and my attempts at answering them, form the basis of the poetry and the portfolio that accompanies the poems. My absorption with finding a creative ‘voice’, my concerns with the environment and a questioning of what post-apartheid poetry should write about all seem a bit Quixotic, especially to me! But at another level, they are deeply serious. (p. 5.)
- Full Text:
- Date Issued: 2013

Who knew
- Authors: Gaunt, Hailey Kathryn
- Date: 2013
- Subjects: Poetry , Memory , Nature , Marriage , Faith , Death , Meaning , English language -- Writing , South African poetry (English) -- 21st century , Creative writing (Higher education)
- Language: English
- Type: text , Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:5962 , http://hdl.handle.net/10962/d1001812
- Description: This book of poems ranges in style from narrative to condensed lyric moment, and shifts in perspective from observation to introspection. Thematically, these poems explore everyday life through its many manifestations – memory, nature, marriage, faith and death – with an emphasis on finding meaning in absolutely ordinary things. Though their tone is often vulnerable and tender, even when it is more distant the poems are always searching.

- «
- ‹
- 1
- ›
- »