Die dood, die minnaar en die oedipale struktuur in die Ingrid Jonker-teks
- Authors: Van Wyk, André Johan
- Date: 1987
- Subjects: Jonker, Ingrid, 1933-1965 -- Criticism and interpretation Afrikaans poetry -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Doctoral , PhD
- Identifier: vital:3608 , http://hdl.handle.net/10962/d1003917
- Description: From Inleiding: In dié inleiding word die implikasies van die woord "teks", asook die resepsie van die Ingrid Jonker-teks in die lig van haar dood, en 'n eie benaderingswyse, in teenstelling met die tradisionele kritiese metodes, bespreek. 1.1 Die teks: Die Ingrid Jonker-teks behels (met die dood, die rninnaar en die OedipaIe struktuur as uitgangspunt) aIIes waarop die woorde "Ingrid Jonker", as teks - die parentese tussen die datums op haar grafsteen - dui. Dit beteken dat genre-onderskeidinge en die onderskeid biografie en literatuur opgehef word. Verdere implikasies van die woord "teks" gaan vervolgens ter inleiding ondersoek word. Daar sal ruim gebruik gemaak word van die literêr-teoretiese en filosofiese veronderstellinge van Julia Kristeva, Maurice Blanchot, Jacques Derrida, Jacques Lacan, Pierre Macherey en Roland Barthes.
- Full Text:
- Date Issued: 1987

Aspekte van die erotiek in enkele romans van André P Brink
- Authors: Milton, Laura
- Date: 1987
- Subjects: Brink, André P (André Philippus), 1935-2015 -- Criticism and interpretation
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3571 , http://hdl.handle.net/10962/d1002094 , Brink, André P (André Philippus), 1935-2015 -- Criticism and interpretation
- Description: Die doel van hierdie studie is om ondersoek in te stel na aspekte van die erotiek in enkele romans van André P. Brink. Die studie bestaan uit twee afsonderlike dele: genoem 'teorie' en 'praktyk'. In die teoretiese deel sal daar eerstens kortliks gekyk word na 'n definiering van enkele kernbegrippe - onder andere 'seksualiteit', 'erotiek' en 'pornografie'. Daar word nie gepoog om algemeen-geldende definisies te formuleer nie, maar eerder definisies wat nuttig is vir die doel van hierdie studie. Daarna sal ondersoek ingestel word na Brink self se teoretiese formulerings met betrekking tot die erotiek. In die tweede deel sal gekonsentreer word op die erotiek in die praktyk van Brink se romans. Eerstens sal die keuse van romans verduidelik word en dan sal daar oorgegaan word tot 'n bespreking van drie romans: Die ambassadeur (1963), Kennis van die Aand (1973) en 'n Oomblik in die wind (1975). Ten slotte sal die gevolgtrekkings van die studie kortliks saamgevat word (Introduction, p. 1)

- «
- ‹
- 1
- ›
- »