Die aktualiteit in die poësie van A Roland Holst
- Bezuidenhout, Gertruida Catharina
- Authors: Bezuidenhout, Gertruida Catharina
- Date: 1954
- Subjects: Roland Holst, Adrianus, 1888-1976 -- Criticism and interpretation , Dutch poetry -- 20th century -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3639 , http://hdl.handle.net/10962/d1013499
- Description: From Verantwoording: By die ondersoek na die rol wat die aktualiteit in die poësie van A. Roland Holst speel, wou ons veral nagaan of die gedigte waarin elemente van die aktualiteit aanwesig is, in wese van sy orige werk verskil. Hoofstuk II, “Teen die Wereld” gaan veral sover dit die inhoud betref, op hierdie vraag in. In die derde en vierde hoofstukke is na aanleiding van ‘n aantal verteenwoordigende gedigte getrag om meer in besonderhede, en ook wat die vorm aangaan, die saak van nader te beskou, en die resultate van die ondersoek is in die Slotbeskouing saamgevat.
- Full Text:
- Date Issued: 1954

'n Ondersoek na die funksie van die verteller ten opsigte van die aktualiteit en romanwêreld in sommige Afrikaanse romans
- Authors: Goosen, Ella Johanna
- Date: 1983
- Subjects: Afrikaans fiction -- History and criticism , First person narrative , Point of view (Literature)
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3620 , http://hdl.handle.net/10962/d1007176
- Description: Een van die fundamenteelste en belangrikste aspekte van 'n roman is die verteller. Die verhouding waarin die verteller tot die verhaalstof staan, die verteller se perspektief op die gebeure, die soort verteller en die manier waarop die verteller sy implisiete leser deur die organisasie van die verhaal definieer en betrek is almal bepalende faktore vir die struktuur, die styl en die ontwikkelingsgang van die roman. Joseph T. Shipley (1966:144) stel die saak so: "In die analysis of a speech or literary composition, nothing is more important than to determine precisely the voice or voices presented as speaking and the precise nature of the address (i.e. specific direction to a hearer, an addressee); for in every speech reference to a voice or voices and implication of address (i.e. reference to a process of speech, actual or imagined) is a part of the meaning, for the interpretation of which it supplies an indispensable control ".
- Full Text:
- Date Issued: 1983

Introduction for Piet Koornhof, 1978
- Authors: Henderson, Derek Scott
- Date: 1978
- Subjects: Koornhof, Pieter G.J. (1925-2007)
- Language: Afrikaans , English
- Type: Text
- Identifier: vital:7375 , http://hdl.handle.net/10962/d1017255 , Koornhof, Pieter G.J. (1925-2007)
- Full Text:
- Date Issued: 1978

Poësie in 'n Grensland-situasie : verkenning van die ontwikkeling van 'n tema en 'n houding in die Afrikaanse digkuns
- Authors: Vorster, Jo-Anne
- Date: 1963
- Subjects: Afrikaans poetry -- History and criticism
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3638 , http://hdl.handle.net/10962/d1013452
- Description: From Introduction. In hierdie studie word 'n poging aangewend om 'n sekere aspek van, en 'n sekere ontwikkeling binne die Afrikaanse Poesie toe te lig. Onder Afrikaanse Poësie verstaan ons enige digwerk in Afrikaans, sy dit epies, liries of dramaties. Omdat ons o.m. belangstel in 'n sekere ontwikkeling, is ons uiteraard op 'n chronologiese indeling aangewys. Verskeie faktore (geskiedenis, kwaliteit van digwerk of gebrek aan kwaliteit, ens.) het daartoe bygedra dat ons in die Afrikaanse Poësie vyf groot periodes het wat vrywel onbestrede aanvaar word: die tydperk van die Genootskappers (vóór 1900); die tydperk van die Driemanskap (tussen 1900 en 1920); die insinking van die twintigerjare (1920 tot 1934); die vernuwing van Dertig (1934 tot 1945); die jongste tydperk (tot 1962). Hierdie algemeen aanvaarde indeling dien ons doel. Dit is egter noodsaaklik om dit onomwonde te stel dat die geesteshouding van die digter, soos ons dit uit die gedig leer ken, van groter belang is by ons studie as die ontstaansdatum van die gedig.
- Full Text:
- Date Issued: 1963

The continued viability of the discretionary Inter vivos trust as an instrument for estate planning
- Lötter, Therésilda Sieglinde
- Authors: Lötter, Therésilda Sieglinde
- Date: 2007
- Subjects: Taxation -- Law and legislation -- South Africa , Trusts and trustees -- South Africa , Trusts and trustees -- Taxation -- South Africa , Estate planning -- South Africa , Estates (Law) -- South Africa
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MCom
- Identifier: vital:900 , http://hdl.handle.net/10962/d1006148 , Taxation -- Law and legislation -- South Africa , Trusts and trustees -- South Africa , Trusts and trustees -- Taxation -- South Africa , Estate planning -- South Africa , Estates (Law) -- South Africa
- Description: The purpose of this study is to determine whether a discretionary inter vivos trust is still an effective instrument for estate planning. The process of estate planning, the role the trust plays in it and the background to the trust are described. The taxability and tax saving opportunities when the trust are utilised are discussed in the light of the Estate Duty Act, 45 of 1955, the Income Tax Act, 58 of 1962 (including the Eighth Schedule thereof) and the Transfer Duty Act, 40 of 1949. The opinions of tax and legal authorities in articles and relevant case law are also discussed. The impact of the "letter of wishes" on the stipulations of the trust deed is examined. Amendments to the Income Tax Act have placed a limit on the use of a trust for estate planning through a number of anti-avoidance measures, the introduction of a capital gains tax (in the Eighth Schedule) and the imposition of a high tax rate. The increase in the deduction granted in arriving at the dutiable amount of an estate, in terms of section 4A of the Estate Duty Act, from R1 500 000 to R2 500 000 has imposed a further limit on the use of the trust as an instrument in estate planning. The research demonstrates that, notwithstanding the amendments to the Income Tax Act, the trust still is a viable instrument, mainly because the trust operates as a conduit and because of its potential use in dividing taxable income amongst a number of beneficiaries. The stipulations included in the trust deed and the "letter of wishes" (if one exists), must be thought through carefully when estate planning is done, as it can give rise to the application of the general and specific anti-avoidance provisions as included in sections 7 and 103 of this Act. The research also concludes that, in assessing the effectiveness of the trust as an instrument in tax planning, the disadvantage of paying the higher transfer duty when the immovable asset is transferred to the trust should be weighed up against the possible saving in income tax and estate duty at a later stage. It is also clear that most assets owned by the trust are tax neutral, whilst many of the amendments under discussion deal with the taxability of trust income. The quantitative considerations underlying the use of the trust as part of the estate plan, remain unchanged. The research concludes by providing a framework of quantitative and qualitative criteria that can be used by an estate planner to determine whether it will be advantageous to transfer an asset to the trust to achieve the objectives of the estate plan.
- Full Text:
- Date Issued: 2007

'n Ondersoek na die aanwending van 'n enkele mikrorekenaar in die klaskamer as hulpmiddel vir die onderrig van wiskunde in die sekondere skool
- Authors: Mostert, Marthinus Petrus
- Date: 1992
- Subjects: Education, Secondary -- South Africa -- Computer-assisted instruction Mathematics -- Study and teaching (Secondary) -- Data processing Computer-assisted instruction -- South Africa Educational technology -- South Africa
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MEd
- Identifier: vital:1679 , http://hdl.handle.net/10962/d1003562
- Description: Suppes beweer dat "All teachers everywhere recognise the help that books give them in teaching students. The day is coming when computers will receive the same recognition. Teachers look on computers as a new and powerful tool for helping them to teach their students more effectively." In hierdie ondersoek word gepoog om op die voordele van die aanwending van een mikrorekenaar as hulpmiddel vir die onderwyser vir die onderrig van wiskunde, te wys. Die belangrikste oorwegings in die ondersoek was: 1. Efektiwiteit van die metode. 2. Bekostigbaarheid van die metode. Die effektiwiteit van hierdie metode van onderrig word hoofsaaklik bepaal deur die geskiktheid van die programmatuur. Programmeringsvaardighede aan die kant van onderwysopgeleide persone versterk hierdie oorweging. Deurdat slegs een mikrorekenaar gebruik word, word deels aan die tweede oorweging, naamllk bekostigbaarheld, voldoen. Programmeringsvaardighede, soos hierbo genoem, kan ook bydra tot die besparing van koste deurdat bogenoemde programmatuur 'intern' ontwikkel word. Die wens word uitgespreek dat hierdie metode van onderrig tot voordeel van die totale leerlingbevolking van die land aangewend sal kan word.
- Full Text:
- Date Issued: 1992

Semantiese velde en die onderrig en aanleer van Xhosa-woordeskat
- Authors: Venter, Johannes Andreas
- Date: 1980
- Subjects: Xhosa language -- Semantics , Xhosa language -- Vocabulary , Xhosa language -- Study and teaching
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3606 , http://hdl.handle.net/10962/d1003814 , Xhosa language -- Semantics , Xhosa language -- Vocabulary , Xhosa language -- Study and teaching
- Description: Uit Inleiding: Hoe belangrik is die aanleer van woordeskat by die verwerwing van 'n vreemde taal? Indien dit van besondere belang is, kan met reg gevra word: watter beginsels moet in ag geneem word by die opstel van metodes en tegnieke om die aanleer van die woordeskat met optimum effektiwiteit te laat plaasvind? Wat is die teoretiese basis vir sulke metodes en tegnieke? Hierdie is enkele vrae wat in hierdie ondersoek aan die orde sal kom. Die begrip "semantiese velde" of "betekenisvelde" is 'n idee wat in die jongste tyd heelwat aandag geniet by linguiste. Die konsep "betekenisveld" veronderstel twee kenmerke van die leksikon: 1. Dat die betekenisaspek van elke individuele leksikale item, kragtens kontras bestaan en dat hierdie kontras tussen betekeniskomponente van leksikale items in die leksikon teregkom, veral binne 'n betekenisveldsiening. 2. Dat die leksikon kragtens die relasies tussen die leksikale items 'n georganiseerde en gestruktureerde versameling is. In ons ondersoek sal dit dus hoofsaaklik gaan oor: 1. Bestaande metodes en tegnieke om woordeskat te onderrig. 2. Bestaande toerieë oor die gestruktureerdheid van woordeskat. 3. Die moontlikhede wat hierdie teorieë inhou, om die onderrig van woordeskat meer effektief te laat plaasvind.
- Full Text:
- Date Issued: 1980

Narratiewe strategieë by die ondersoek van die verlede in twee romans, naamlik Lijken op liefde (1997) deur Astrid H. Roemer en Duiwelskloof (1998) deur André P. Brink
- Authors: Potgieter, Maretha
- Date: 2002
- Subjects: Roemer, Astrid. Lijken op liefde , Brink, André Philippus, 1935- Duiwelskloof
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:3578 , http://hdl.handle.net/10962/d1002151 , Roemer, Astrid. Lijken op liefde , Brink, André Philippus, 1935- Duiwelskloof
- Description: This study investigates some of the narrative strategies used by two novels, namely Lijken op Liefde (1997) by the Surinam born author Astrid H. Roemer and Duiwelskloof (1998) by the South African André P. Brink, in their exploration of and dialogue with traumatic pasts. Both texts are written within so-called postcolonial time frames, delve into the personal and collective past and attempt to provide a corrective on knowledges that used to be deemed not useful, unimportant or have been forgotten by official historiography. The theoretical base of the study is an eclectic mixture of both postcolonial and postmodern theories, throwing light on the strategies employed by these novels in order to understand, problematise and creatively exploit the past. , Hierdie studie kyk na sommige van die narratiewe strategieë binne twee romans, naamlik Lijken op Liefde (1997) deur die Surinaams-gebore outeur Astrid H. Roemer en Duiwelskloof (1998) deur die Suid-Afrikaner André P. Brink, in hulle ondersoek na en dialoog met die traumatiese verlede. Beide tekste is geskryf binne sogenaamde postkoloniale tydvakke, delf in die persoonlike en kollektiewe verlede, en verskaf ’n korrektief op die dinge wat as onbruikbaar of onbelangrik beskou is, of vergete geraak het binne die offisiële historiografie. Die teoretiese basis van die studie is ’n eklektiese mengsel van beide postkoloniale en postmoderne teorieë wat lig werp op die strategieë wat hierdie tekste gebruik om die verlede te verstaan, te problematiseer en kreatief te ontgin.
- Full Text:
- Date Issued: 2002

'n Ondersoek na die vorm wat die opvoering in die primêre skool kan aanneem : met spesiale verwysing na geselekteerde primêre skole in die Westelike Provinsie
- Du Plessis, Philippus Lodewicus
- Authors: Du Plessis, Philippus Lodewicus
- Date: 1979
- Subjects: Drama in education
- Language: Afrikaans
- Type: Thesis , Masters , MA
- Identifier: vital:2128 , http://hdl.handle.net/10962/d1002030 , Drama in education
- Description: Watter vorm moet die opvoering in die primêre skool aanneem ? Die opvoering in die skool, en veral in die primêre skool word, veral sedert Peter Slade (1959 : 41-57 ens.) en Brian Way (1970 : 2-3 + 6-8 + 186- 189 + 268-269) gewaarsku het teen die gevare van die opvoering, deur baie beoefenaars van skooldrama afgekeur. Daar het in Engeland, Amerika en ook in Suid-Afrika tweespalt begin ontstaan tussen die aanhangers van die sogenaamde formeIe drama en die sogenaamde informele of vrye drama. Daar behoort nie so 'n tweespalt te wees indien die hele aangeleentheid reg benader word nie. (Heathcote soos opgeneem in Hodgson en Banham 1972 : 41). Daar word beoog om in hierdie studie ondersoek in te stel na die moontlike benaderingswyses asook die wenslikheid van die opvoering in die primêre skool. Die doel van hierdie studie is am opnuut te besin oor die waarde wat die skoolopvoering vir die kind kan hê. Ons durf, as opvoeders, die kind nie uitsluit van 'n aktiwiteit wat 'n bydrae tot sy totale ontwikkeling sou kon lewer nie. Daar word dus gehoop om tot 'n herwaardering van die skoolopvoering te kom wat waardevol sal kan wees in die opvoeding van die kind
- Full Text:
- Date Issued: 1979